Afkondigings‎ > ‎

Diepkloof Kleuterskool Kosbelofte

posted Mar 10, 2019, 6:11 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Soos in die verlede nader ons weer ons lidmate vir ondersteuning!
In die voorportaal is 'n lys waarop jy kan aandui watter items jy bereid is om maandeliks vir ons te verskaf.
Dit is slegs 'n paar items maar toiletpapier o.a. en skoonmaakmiddels moet elke maand aangekoop word.
Ons sal dit BAIE waardeer want dit raak al moeiliker vir ons om elke dag 60 kinders kos te gee en te versorg.
Ons is saam werkers in God se saailand en weet Hy sal die vrug daarvan laat voorsien. Kontak Bernice by 082 459 6302.

BAIE DANKIE
Comments