Afkondigings‎ > ‎

Diepkloof Kleuterskool - Elmarie Saaiman

posted Dec 5, 2018, 12:12 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Dit is met groot hartseer dat ons moet bekend maak dat een van ons juffrouens, Elmarie Saaiman, verlede week oorlede is na 'n beroerte-aanval.

Sy was vir 9 jaar verbonde aan die skooltjie en haar lojaliteit en entoesiasme was altyd 'n voorbeeld.

Ons gaan haar baie mis.

Direksie en Personeel van Diepkloof Kleuterskool
Comments