Afkondigings‎ > ‎

Die Passie van ons Heer

posted Apr 14, 2019, 9:28 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Ons nooi u almal hartlik uit om op Woensdag 17 April 'n baie besonderse Paasuitvoering in die Moedergemeente op George by te woon.

Teks: Gedigte deur WEG Louw
Toonsetting: Musiek deur Dalene Brits
Kunstenaars: Musicá Amici-kamerkoor olv Dalene
Tye: 13:10 en 18:00 (Twee uitvoerings)

Toegang: Gratis
Comments