Afkondigings‎ > ‎

Diens van Barmhartigheid geleentheid

posted Feb 10, 2020, 3:23 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Diens van Barmhartigheid geleentheid op Donderdag 13 Februarie om 15:00 in die Kobus Hattingh-saal.
Verdere inligting volg.
Almal word hartlik uitgenooi. Kontak vir Serah Bester.

Nelda van Zyl gaan die spreker wees. Sy gaan met ons praat oor positiwiteit/negatiwiteit.
Die Gasvryheidsbediening nooi al die vrouens, wat bereid is en belangstel om te help met die sale se opknapping en verfraaiing, uit na die Diens van Barmhartigheid se vergadering.
Kontak Elma Visser.
Comments