Afkondigings‎ > ‎

Diens van Barmhartigheid funksie en vergadering

posted Aug 4, 2019, 5:06 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Diens van Barmhartigheid funksie en vergadering op Donderdag 22 Augustus om 14:30 in die Kobus Hattinghsaal. Daar gaan 'n spreker wees wat gaan praat ook Depressie.
Kom vergader en kuier lekker saam oor 'n heerlike koppie koffie/tee en verversings.
Comments