Afkondigings‎ > ‎

DIE HEUNINGDRAER

posted Jul 29, 2018, 11:40 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Ons wil 'n beroep doen op elke lidmaat om kreatief te raak en betrokke te raak by ons gemeenteblad "Die Heuningdraer". Skryf 'n artikel oor iets in en om jou gemeente sirkel of oor 'n gemeente aktiwiteit waarby jy betrokke is/was. Dit kan ook 'n gedig of enige interessante wedervaring wees wat jy wil deel.
Dit kan ingegee word by Merinda by die kerkkantoor, in die "Kommentaarkissie" in die voorportaal geplaas word of ge-epos word aan ngouteniqua@mweb.co.za. Dit kan ook ingegee word by enige van die redaksielede (hulle name verskyn agter op enige uitgawe van die Heuningdraer).
Ons sien uit daarna om te sien wat gebeur as Outeniqualand kreatief raak!
Spring sommer dadelik aan die werk want alle bydraes moet in wees teen 8 Augustus 2018.
Comments