Afkondigings‎ > ‎

Die Donkie

posted Jul 21, 2019, 11:30 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Vrydagaand 26 Julie om 19:30 in Moedergemeente George se kerksaal.
Dit is 'n eenmanvertoning deur die akteur Frank Opperman.
Teks geskryf deur Dana Snyman.
In hierdie komiese drama ontmoet die gehoor mnr. Barry Swart, 58-jarige hoof van die Hoërskool Hans Oosthuizen, 'n voormalige model C-skool.
Kaartjies vanaf R140 kan bekom word by Victoriastraat 46 of kontak Moedergemeente (044 874 2036).
Comments