Afkondigings‎ > ‎

DANKBAARHEIDSOFFER – 10de Maand

posted Oct 6, 2019, 11:49 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Oktober is Dankbaarheidsoffer maand waar ons geleentheid kry om op tasbare wyse vir die Here dankie te sê vir sy genade wat hy deur die jaar oor ons uitgestort het. Die dienswerkers sal die koevertjies uitdeel in hulle wyke en daar sal koevertjies in die voorportaal van die kerk wees.
Sondag 27 Oktober 2019 is Nagmaal en Dankbaarheidsoffer Sondag.
Comments