Afkondigings‎ > ‎

Dag van verootmoediging en voorbidding - 8 November 2017

posted Nov 4, 2017, 12:01 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand

8 November om 10:00 in die Kobus Hattinghsaal.
Dit is ‘n oproep deur die Algemene Sinode
te midde van die vlaag geweld en knellende droogte
waaronder alle gemeenskappe ly.

KOM BID SAAM MET DIE NG KERK
OOR DIE HELE LAND
OOR HIERDIE BELANGRIKE SAKE.
Comments