Afkondigings‎ > ‎

Bybels vir Graad 7 leerlinge:

posted Apr 14, 2019, 9:37 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Die Getuieniskommissie deel aan die Gr 7 leerlinge van Diepkloof, Hoogekraal en Van der Hoven skole bybels uit. Johan Deysel bestuur hierdie projek. Verlede jaar het ons te hore gekom dat hierdie bybel wat hulle uitdeel soms die enigste bybel in die huis is.
Jy kan ook betrokke raak deur 'n bybel te borg teen R100 per bybel. Die geld kan elektronies of by die kerkkantoor inbetaal word. Verwysing: Bybels vir skole.
Bankbesonderhde
Comments