Afkondigings‎ > ‎

Bybelstudies afsluiting - 2017

posted Oct 22, 2017, 7:07 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Outeniquastrand-/ Wyk 8-/ Wyk 5- en Glentana Vrouebybelstudiegroepe hou ʼn gesamentlike afsluiting op Donderdag 2 November 2017 om 09:30 in die Kobus Hattinghsaal.
Comments