Afkondigings‎ > ‎

Brief van Merinda

posted Jun 23, 2019, 12:36 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Baie dankie vir almal se gebede en ondersteuning in die tyd dat hulle die kwaadaardige melanoom op my wang verwyder het. Die Here was my genadig en die toetse wys dat dit nog nie verder versprei het nie.
Baie dankie vir elke oproep, boodskap en gebed wat vir my gedoen is. Dit het vir my oneindig baie beteken.

Baie liefde, Merinda
Comments