Afkondigings‎ > ‎

Brief van Isabel Botha

posted May 26, 2019, 12:37 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand

Liewe julle almal,


As ek nou so terugkyk na die afgelope 4 jaar wat ons al op Glentana is en nou ook met die afsterwe van Basie, wil ek net uit my hart uit vir julle baie, baie dankie sê vir julle ekstra omgee en ondersteuning, die gereelde geselsies en kuiertjies met Basie en so baie gebede wat ons die heeltyd gedra het.

Dit beteken vir my regtig baie.

Nogmaals baie, baie dankie.

Isabel Botha

Comments