Afkondigings‎ > ‎

Blanco Gemeente Vleismark en Mini-Basaar

posted Jul 29, 2018, 11:33 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
4 Augustus 2018 om 9:00 in die 4 Brothers Aartappelstoor.

Vleis, biltong, droëwors, koek en beskuit, worsbroodjie, hamburgers, Poeding, Pannekoek en Kerrie-en-rys.
Comments