Afkondigings‎ > ‎

BAIE DANKIE... van die Vleisgeneraal

posted Jul 7, 2019, 11:39 AM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Die Vleisgeneraal en mede-offisiere wil graag hulle dank en waardering uitspreek teenoor al die werkers vir hulle harde werk tydens die vleiswerkery.

Ons wil ook ons dank uitspreek teenoor die Unie vir goeie samewerking.

Baie dankie

Generaal Vleis Bester
Comments