Afkondigings‎ > ‎

BAIE DANKIE…

posted Mar 10, 2019, 6:31 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Aan elkeen wat 'n bydrae gelewer het om Sondag se bevestiging so 'n groot sukses te maak.
Hester en Janita wat die kerk en saal vir ons so pragtig versier het, Blok A (onder leiding van Henriëtte) wat die eetgoed gereël het, Outeniqualand se koor en die Diepkloof Laerskool koor wat so pragtig gesing het, Tinus vir die besonderse woorde wat hy spesiaal vir die geleentheid geskryf het, die dames wat die tafel vir ons oorlaai het met die heerlikste eetgoed en elkeen wat opgedaag het om in hierdie besonderse geleentheid te deel.

Comments