Afkondigings‎ > ‎

BADISA VOEDSEL AANVRAAG

posted Apr 7, 2019, 12:20 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Daar word dringend gevra vir donasies van voedsel sodat hul aan gesinne kan gee wat dit dringend nodig het.
Voedsel kan by BADISA, Victoriastraat 60, afgegee word. (044 874 5013)

Hierdie maand:
SPAGHETTI, SOJA MINCE, PAKKIES KITS SOP
Comments