Afkondigings‎ > ‎

BADISA – George vra hulp

posted Feb 23, 2020, 12:43 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
BADISA het die vrymoedigheid om Outeniqualand se lidmate te nader vir enige nie-bederfbare voedsel vir ons koskas wat op die oomblik leeg is na die seisoen. Ons dit opreg waardeer as u ons kan help om aan mense in nood verligting te kan bring. Kontak die BADISA kantoor by 044 874 5013 of lewer kos af by hulle kantoor in Victoria straat, George.
Comments