Afkondigings‎ > ‎

Afskeidsfunksie vir Ds. Japie en Marlene

posted May 13, 2018, 3:39 PM by Nederduitse Gereformeerde Kerk Outeniqualand
Die eerste vergadering van die Afskeidskomitee vind plaas op Woensdag 16 Mei 2018 om 11:00 in die Kobus Hattinghsaal. Enige gemeentelid wat wil help is baie welkom.

Baie dankie vir die dames wat intussen aangemeld het.
Indien daar nog dames van die gemeente is wat betrokke wil wees kan hulle vir Amanda Cockcroft kontak of Merinda by die kerkkantoor (044 876 0158 of ngouteniqua@mweb.co.za)
Comments