Results

DANKIE


"Ek en Johan Van Dyk wil weer vir almal baie dankie sê...ons is nogsteeds speechless oor hoe goedhartig mense kan wees... en wil help... daar het so baie mense vir my kom druk gister by die baan en gesê sterkte vir ons pad vorentoe.
So baie wat kom sê het ons weet wardeer julle gaan en weet dis nie maklik nie.
Net een vriend wat iets kleins vir ons wou doen en kyk....
Dankie aan die Pink Rods vir wat julle vir my gereël het... ek het baie gebewe agter op daardie bakkie maar was so spesiaal....
Dankie kan ons nie genoeg sê nie...
Dankie vir almal se pienk wat julle aangehad het... my regtig so spesiaal laat voel."
 - Chantelle van Dyk
 
 


Home



Landria Brink was first over the line in the very late and low keyed "Challenge" between the Pinkrods and Stockrods that survived the earlier racing.


DANKIE AAN AL ONS BESOEKERS EN OOK DIE SPAN VANAF GEORGE WAT MET HULLE CROSSCARTS KOM DEELNEEM HET
Comments