PANAMERA II : VAN LELIKE EEND NA MOTOR VAN BEGEERTE




Met 'n paar klein "verstellings" in die
bakwerk word die lelike eend 'n kar 
vir elke ware motor entoesias 'n gesogde ryding (naas sy Ford Ranger natuurlik!). 

Een vir my garage asseblief.