As Vader Kersfees nie Sondag opgedaag het nie moet jy weet hy is nog besig met sy eie nuwe speelding, of is dit dalk sy nuwe slee? 

'n Toyota GT86 met 'n Ferrari 458 enjin. Dit maak glo interessante geluide en jy sal dit beslis hoor wanneer hy sy pakkies kom aflewer.

Comments