Tuisblad

Taalversorging en proefleeswerk

Ek spesialiseer in Afrikaanse taalversorging en proefleeswerk.  Dit is my trots om u verhandeling, tesis, kortverhaal, rubriek, CV, advertensie of enige ander teks professioneel af te rond.  Kontak my gerus vir 'n gratis kwotasie.


Vertaling:

Vir vertaalwerk uit Engels na Afrikaans, asook vanuit Afrikaans na Engels, kontak my gerus vir 'n kwotasie. 



My kwalifikasies: 

B.A. (Afrikaans en Linguistiek) (cum laude)

B.A. Hons. (Afrikaans) (cum laude)

M.A. (Afrikaans) (cum laude)

D.Litt. et Phil. (Afrikaans)


Diploma in Vryskutjoernalistiek

Diploma in die skryf van Radioverhale

Diploma in die skryf van Kinderverhale

Diploma in die skryf van Kortverhale