Hugo "Danger" Swanepoel - 24, al sê my “boyish good looks” eks 16

Gunstelinge:


Film/s 
           : The Butterfly Effect, Stay, The Matrix en dan Mr Bean's Holiday (grappie)
Pornstar      : Jaco van Dyk
Int. Aktrise   : Moeilik om te kies, daar kom elke dag nuwe kinky stuff uit, maar ek hou van Kate Beckinsale, Jennifer Connolly en Naomi Watts.
SA Aktrise   : Tanya van Graan kannie eintlik act nie, maar ek het ‘n ding vir San-Mari van 7de laan.
Afr. Reeks   : Vetkoekpaleis hehe.

Algemeen:

Wats vir 'lunch' 
                       : Cup Noodles...
Karate Kid 1, 2 of 3                  : Nommer 1, duh.  As Elisabeth Shue maar net weer in die ander 2 ook was....
Watter TV reeks volg jy tans : Ek probeer huidiglik uitfigure wat in season 5 van Lost aangan, maar dit raak net crazy.  Evangeline is die beste :P
Mees onlangste film                : 7 Pounds
Het jy daarvan gehou               : Yup, heel aangenaam.
Swakste Film ooit                     : ‘n Ierse gruwel film genaamd: Isolation.
Wie haat jy                                  : Mr Muscle – Hy intimideer my.
South Park of Family Guy        : Wel South Park het nie ‘n hond wat martini’s drink en articulated praat nie so ek sal moet gan met Family Guy vir nou.
Wat dink jy van 2 Girls 1 Cup  : Die nagmerries wil net nie weggaan nie.....
Wyse woorde vir die dag         : “Goeie tye word nie beplan nie, dit gebeur net”