Floris Groenewald - 20
Gunstelinge:


Film/s 
           : Back to the future & The Dark Knight
Pornstar      : No results found for *"gunsteling pornstar"*. Seriously - as Google nie eens weet nie, is daar nie 'n antwoord nie.
Int. Aktrise   : Almal behalwe Liv Tyler.
SA Aktrise   : Ummm.....
Afr. Reeks   : ummm.... Buiten Die Supermark seker Vetkoekpaleis.

Algemeen:

Wats vir 'lunch' 
                       : toast of two-minute noodles of tjips. Alles wat met 'n t begin behalwe terte.
Karate Kid 1, 2 of 3                  : Desperado.
Watter TV reeks volg jy tans : Ek't vandag House season 3 klaar gekyk. Ek dink nie dit tel nie.
Mees onlangste film                : Frost/Nixon
Het jy daarvan gehou               : Ja..
Swakste Film ooit                     : Starship Troopers 2? Ek weet nie, want ek kyk goeie flieks.
Wie haat jy                                  : Liv Tyler (behalwe in Lord of the Rings)
South Park of Family Guy        : Family Guy, behalwe vir die creepy pedofiel omie
Wat dink jy van 2 Girls 1 Cup  : Ek verkies die ene wat rondspring sodat jy hom nie kan toemaak nie.
Wyse woorde vir die dag         : "Gentlemen, you can't fight in here! This is the war room!"