Nuusflitse‎ > ‎

Preek 8 September 2019

posted Sep 9, 2019, 6:46 AM by GK DurbanNoord
Skriflesing:  Deut 18

Teks: Deut.  18:4,5 en 1 Kor  9 : 13

Tema: God gee aan ons die gawe om te werk dien Hom met jou inkomste.

Deut. 18:4,5 : ”jy moet vir die priester die beste deel gee van jou koringoes en jou wynoes, van jou olie-opbrengs en jou wolskeersel. Die Here jou God het die Levistam uit al jou stamme uitgekies om in sy diens te staan. Levi en sy nageslag moet vir altyd aan die Naam van die Here diens lewer.”


1Kor. 9:13: ”Weet julle nie dat dié wat tempeldiens verrig, uit die tempel lewe, en dat dié wat die altaar bedien, uit die offers hulle deel ontvang nie?”


Comments