Nuusflitse‎ > ‎

Erediens 26 Mei 2019

posted May 28, 2019, 11:18 PM by GK DurbanNoord   [ updated May 29, 2019, 12:12 AM ]
Skriflesing: Obadja 1

Preek skets

Ons lees al meer van Christene wat vervolg word omdat hulle staan vir God se Woord. Dit word duidelik dat daar selfs kerke is wat predikante en lidmate vervolg omdat hulle staan vir ortodokse Christelike leer. Kan daar in die klein boekie Obadja groot troos wees vir gelowiges wat vervolg word? Ons gaan vanmore kyk na die Tema: God maak n einde aan Sy vyande, verheug jou en wees dankbaar!


Comments