Nuusflitse


Preek 9 Junie 2019

posted Jun 10, 2019, 8:20 AM by GK DurbanNoord

Skriflesing : 3 Johannes

Teksverse:  5 en 6

Tema: God beveel ons om in liefde te wandel, gehoorsaam Hom!

Luister na die preek!

Preek 2 Junie 2019

posted Jun 3, 2019, 3:03 AM by GK DurbanNoord

Skriflesing  2 Johannes

Tema: God weerhou ons van dwaling, wandel in waarheid!

Hemelvaart 30 Mei 2019

posted May 30, 2019, 11:34 PM by GK DurbanNoord   [ updated May 30, 2019, 11:38 PM ]

Skriflesing: Handelinge 1 : 1 - 11
 
Tema: Jesus het opgevaar met die belofte om weer te kom, wees getroos!


Erediens 26 Mei 2019

posted May 28, 2019, 11:18 PM by GK DurbanNoord   [ updated May 29, 2019, 12:12 AM ]

Skriflesing: Obadja 1

Preek skets

Ons lees al meer van Christene wat vervolg word omdat hulle staan vir God se Woord. Dit word duidelik dat daar selfs kerke is wat predikante en lidmate vervolg omdat hulle staan vir ortodokse Christelike leer. Kan daar in die klein boekie Obadja groot troos wees vir gelowiges wat vervolg word? Ons gaan vanmore kyk na die Tema: God maak n einde aan Sy vyande, verheug jou en wees dankbaar!


Erediens 19 Mei 2019- Nagmaal

posted May 28, 2019, 11:13 PM by GK DurbanNoord   [ updated May 29, 2019, 12:12 AM ]

Skriflesing: Filemon
 
Tema: God gee vergifnis as ‘n geskenk aan ons, laat ons die geskenk  met ander deel!

Erediens 12 Mei 2019

posted May 16, 2019, 7:38 AM by GK DurbanNoord   [ updated May 16, 2019, 7:45 AM ]

Skriflesing: Filemon 1

Tema:  God rig ons lewe om Hom te Verheerlik, leef tot Sy verheerlikking!

Erediens 5 Mei 2019

posted May 9, 2019, 5:38 AM by GK DurbanNoord   [ updated May 9, 2019, 5:38 AM ]

Skriflesing: 2 Petrus 1

Tema:  God se Woord is baie vas, gee ag daarop!

Erediens 28 April 2019

posted May 3, 2019, 1:14 AM by GK DurbanNoord   [ updated May 3, 2019, 1:17 AM ]

Skriflesing  2 Timoteus 3
 
Teksvers:  2 Timoteus 3 : 16 en 17 

Tema: God gee sy Woord aan ons, gebruik dit vir die doel waarvoor Hy dit gegee het en eer Hom daardeur. 


Erediens 14 April 2019

posted Apr 16, 2019, 5:12 AM by GK DurbanNoord   [ updated Apr 16, 2019, 5:21 AM ]

Skriflesing: Mat. 22:15-46

Teks: Mat. 22:29

Tema: Jesus gebruik die Skrif om dwaling te bestry, wees toegerus!  

Luister na die preek!

Erediens 7 April 2019

posted Apr 16, 2019, 5:09 AM by GK DurbanNoord   [ updated Apr 16, 2019, 5:28 AM ]

Skriflesing en prediking

Skriflesing: Mat. 13:1-23

Teks: Mat 13:16-17

Tema: Jesus gebruik die Skrif om lering te gee, luister na Hom! 

Luister na die preek!

1-10 of 11