Besoek Doornkloof en leer meer oor ons plaas.



Welkom op Doornkloof

Doornkloof is die Vrystaatse Voortrekkers se trots, plaas en wildkamp. Jaarliks word daar in die skoolvakansies verskeie kamp gehou.

Dit is geleë in die distrik Lindley en is baie jare gelede deur die Trekker Sarel Cilliers bewoon. Verskeie besienswaardighede kan op die plaas gevind word, waaronder die plaasopstal wat deur Sarel Cilliers opgerig is.  Die trekkerspoor is ‘n unieke wandeling deur die geskiedenis.  Volg gerus die verskillende skakels en ontdek Doornkloof saam met ons.

Doornkloof is ook beskikbaar vir kampe en saamtrekke.  


Kontak ons gerus vir bespreking by die onderstaande nommers.

Die Voortrekkers Vrystaat

Enige navrae kan gerig word aan:

Die Terreinbestuurder
 
Tel:  087 808 1648/9
E-pos:  doornkloof@skysat.co.za