NATAL HERLEEF
“Die naweek van 10 en 11 September op Bloedrivier is ’n historiese en onvergeetlike gebeurtenis in ons Voortrekkerstorie. Natal se Voortrekkerspore inspireer nie net Die Voortrekkers nie, maar baie Afrikaners, met toekomshoop.” Lees Danie Langner se feesgroete “kliek hier”. |