STAANPLEKKE

Daar is staanplekke tussen die Losies op die boonste wal wat kan bespreek word. Indien jy 'n staanplek wil hê kontak Sakkie Joubert by 082 800 9450 of epos sakkie@minispeedway.co.za vir meer inligtig.

KAMPERING

Vir die mense wat wil kamp is daar voorwaardes. 
Kontak Sakkie Joubert by 082 800 9450 of epos sakkie@minispeedway.co.za vir meer inligtig.