Die Tygerberg Afdeling van die Bergklub van Suid Afrika (BKSA) is in 1979 gestig as een van die jongste van die 14 afdelings van die Bergklub van Suid Afrika. 
Die meeste lede is afkomstig van die noordelike voorstede van Kaapstad.

Die Tygerberg Afdeling se aktiwiteite is hoofsaaklik ge-fokus op bergstap en wissel van moeilike wildernis staptogte tot familie naweke met maklike dagstappe.

Die Bergklub van Suid Afrika is reeds in 1981 gestig en is een van slegs twee klubs in Afrika wat geaffilieer is aan die internasionale berklim vereeniging genaamd UIAA.

Meer besonderhede is beskikbaar op die webwerf van die Kaapse Afdeling 

(Volg die skakels na die ander afdelings onder aan die blad)
 
 

The Tygerberg Section of the Mountain Club of South Africa (MCSA) was founded in 1979 and is one of the youngest of the 14 section of the Mountain Club of South Africa.

The members are mostly from the norther suburbs of Cape Town.

The Tygerberg section's activities are focused on hiking which varies from difficult wilderness hikes to family weekends with easy day hikes.

The  Mountain Club of South Africa was founded in 1891 and is one of only two mountain clubs in Africa which are affiliated to the world mountaineering body, the UIAA.

Detailed information is available on the web site of the Cape Town Section (See links to the other sections at the bottom of the page)