Oasis Opleiding

Wil jy meer info oor ons werkswinkels hĂȘ ?

Lees verder af ondertoe

Het jy genoeg info en is jy gereed om te bespreek en te betaal ?

Gaan af na "BESPREEK EN BETAAL HIER" onder-aan die bladsy

Woon 'n voldag werkswinkel by, propvol idees vir jou huis of klas.

Ons maak kinestetiese belewing en konkrete leer maklik verstaanbaar vir ouers en onnies!

Die fokus is op kinders ouderdom 2 jaar tot graad 1.

Moenie die geleentheid misloop nie.


Die onderwerpe sluit in :

  • Kinestetiese belewing
  • Perseptuele vaardighede
  • CAPS en konkrete belewing
  • Assessering binne die kinestetiese konteks
  • Hoekom nie werkskaarte nie?
  • Algemene raad vir jou klas/huis


Plekke is beperk!

Koste : R550/persoon

Tyd : 08h30 - 15h00

Sluit 'n sertifikaat en lesingmateriaal in.

Datums en plekke (2019) :

  • Brits 25 Mei 2019
  • Rustenburg 8 Junie 2019
  • Mokopane 15 Junie 2019
  • Newcastle 18 Junie 2019
  • Durban 19 Junie 2019
  • Richardsbaai 22 Junie 2019
  • Citrusdal 5 Julie 2019
  • Paarl 6 Julie 2019
  • Pretoria Oos 13 Julie 2019
  • Frankfurt 20 Julie 2019
  • Meyerton 3 Augustus 2019
  • George 31 Augustus 2019
  • Vanderbijlpark 14 September 2019
  • Bloemfontein 21 September 2019
  • Welkom 23 September 2019
  • Secunda 28 September 2019
  • Polokwane 5 Oktober 2019
  • Potchefstroom 19 Oktober 2019
  • Oos-Londen 2 November 2019

BESPREEK EN BETAAL HIER: