So kuier ons saam

So kuier die Vleie lekker saam tydens die Sjinese Braai op 22 Februarie

Hoe sukkel ons dan so om die balletjie in die blikkie in te blaas?

En daar kan slegs een wenner wees al was almal pragtig aangetrek en saam gespeel

Nogal 'n netjiese paar kuite daar manne!

Is dit roerbraai of vleisbraai? Ewe lekker en gesellig

Maar kom die mense uit Hoekwil omgewing of het ons die ware Jakob uit Sjina onthaal?

Wie se voete is dit daai.........nee wat, laas toe ek gekyk het was my kind se voete baie kleiner!!!





Die tye om saam te kuier is inderdaad kosbaar, baie dankie aan die Funksiekommissie vir die reëlings en aan almal wat bygedra het om die aand 'n reuse sukses te maak.