Ons Storie

Hier gesels en kuier ons saam oor alles wat ons na aan die hart lê:

Ons liefde vir God, vir mense en vir dit wat ons lewensreis spesiaal maak.

Ons hartswens vir elkeen van julle is dat 2020 ‘n jaar vol blydskap en dankbaarheid sal wees.

Kom leef so dat die wêreld kan sien ons Here is in beheer en dat daar geen einde aan Sy liefde is nie.

Kom geniet elke dag, ongeag omstandighede, en leef as ligdraers.

Foto’s van die Kruisstasie 2020.

Foto's van uitbeeldings deur ons gemeentelede gedurende

die Grendeltydperk.


Winterdinee vir Sending Julie2019

VLEIE-Wie is ons.pdf