Muurbehangsel Simboliek

Tydens die Jubelfees op Sondag 21 Oktober 2007 is hierdie pragtige muurbehangsel onthul en in gebruik geneem. Dit beeld baie treffend DIE VLEIE Gemeentebelydenis en Visie vir Aksie uit.

Dit is ontwerp en gemaak deur Fielie en Lottie White

Waarlik 'n pragstuk waarop elke lidmaat met reg trots kan wees.