Gemeentebelydenis:

Christus roep en stuur ons om saam met Hom vissers van mense te wees.


Visie vir Aksie:

Die Here stuur ons, saam met vennote, na die huise en harte van mense in ons omgewing om na hul fisiese, emosionele en geestelike nood om te sien.

VLEIE-Wie is ons.pdf