Liefde is . . .

AKSIE

Die Vleie-mense is bedrywig en betrokke . . . saam daar waar die Here werk.

Raak betrokke by hierdie Aksies:

Conville Polisiestasie Beerdrukkies

& Koesterpakkies

Gebreide beertjies aan die trauma-afdeling vir kinders

asook Koestersakkies met toiletware vir die trauma-afdeling vir vroue.

Petra Beineke 084 582 9262

Plaaslike Kliniek Lektuur-uitreik

Christelike lektuur by die wagkamers.

Sophie Neethling 072 225 2909

Miemie Barnard 082 707 6834

Sopkombuis: Lancewood Plakkerskamp

Sarina Wannenburg 083 555 8138

Sopkombuis: Touwsranten

Huis- en Tuis Opleiding

Opleiding vir indiensplasing van tuisversorgers en huiswerkers

EN VELE MEER, GAAN NA DIENSBAAR VIR GOD VIR DIE VOLLEDIGE LYS ASOOK 'N VORM WAT U KAN VOLTOOI OM AAN TE DUI WAARIN U BELANGSTEL