Kerkraad en Gemeente Indeling

Voorsitter:

Tony Olivier

Leierouderling:

Pierre Ferreira

Leierdiaken:

Christelle Kotzenberg

Blok 1: Olifantshoek

Blokleiers: Pierre en Kobie Ferreira

Blok 1 Wyk 1: Ouderling: Pierre Ferreira.

Diaken: Kobie Ferreira

Blok 1 Wyk 2: Ouderling: Tony Olivier. Diaken-dienswerker: Ria Olivier

Blok 1 Wyk 3: Ouderling: Willie Verwey. Diaken-dienswerker: Rhea Verwey

Blok 2: Hoekwil

Blokleiers: Danie en Melanie J v Rensburg

Blok 2 Wyk 1 : Ouderling: Matthi Theron. Diaken-dienswerker: Elsa Theron

Blok 2 Wyk 2 : Ouderling: Danie J van Rensburg. Diaken: Melanie J van Rensburg

Blok 2 Wyk 3: Ouderling: Magda van Zyl. Diaken: Derick Fourie

Blok 2 Wyk 4 : Ouderling: Frances Theron. Diaken: Alet Avenant

Blok 3: Wildernis-Oos

Blokleiers: Tiny du Preez en Rohan Herselman

Blok 3 Wyk 1 : Ouderling-dienswerker: Christoff Olivier. Diaken-dienswerker Lauren Saayman

Blok 3 Wyk 2 : Ouderling: Johan Schoeman. Diaken: Vakant

Blok 3 Wyk 3: Ouderling: Tiny du Preez. Diaken-dienswerker: Isabel Ellis.

Blok 3 Wyk 4: Ouderling: Charl Buys. Diaken-dienswerker: Thea Buys

Blok 3 Wyk 5 : Ouderling: Gert Faul. Diaken: Rohan Herselman

Blok 4: Wildernis

Blokleiers: Dolf Syvertsen en Christelle Kotzenberg

Blok 4 Wyk 1: Ouderling: Andre Meyer. Diaken: Anette Meyer

Blok 4 Wyk 2: Ouderling: Judy Saaiman. Diaken: Ann Toerien.

Blok 4 Wyk 3: Ouderling-dienswerker: Marita Potgieter. Diaken: Christelle Kotzenberg

Blok 4 Wyk 4: Ouderling: Dolf Syvertsen. Diaken-dienswerker: Estelle Syvertsen

Blok 4 Wyk 5: Ouderling-dienswerker: Marita Potgieter. Diaken: Christelle Kotzenberg

Blok 5: Wildernishoogte

Blokleiers: Penny Welsh en Gerda Visser

Blok 5 Wyk 1: Ouderling: Kobus van Bosch.Diaken: Amelia Koen.

Blok 5 Wyk 2: Ouderling: Ria van Jaarsveld. Diaken-dienswerker: Daan Pretorius

Blok 5 Wyk 3: Ouderling: Gerda Visser. Diaken: Penny Welsh

Blok 6: Plase, Sedgefield, George

Blokleiers: Alta Theron en Marianne du Toit

Blok 6 Wyk 1: Ouderling-dienswerker: Martie Botha. Diaken: Marianne du Toit

Blok 6 Wyk 2: Ouderling: Alta Theron. Diaken-dienswerker: Johan Potgieter

Blok 6 Wyk 3: Ouderling: Charl Buys. Diaken- dienswerker: Thea Buys

Blok 6 Wyk 4: Diaken: Sam Ackerman

Die gemeente bedank Sparkie van Rooyen vir sy onbaatsugtige diens oor die afgelope jare as kerkraadvoorsitter. Die werk wat jy gedoen het, word nie aan die groot klok gehang nie en dikwels gaan die erkenning wat ons wil oordra verlore in die gladde verloop van sake.

Dankie Tony Olivier, dat jy bereid is om die leisels by Sparkie oor te neem, jou entoesiasme en positiewe benadering is alombekend in Hoekwil Gemeente.

Welkom aan ons nuwe kerkraadslede, julle diens en opoffering vir die dinge van die Here word waardeer.

Die koördineerders van die kommissies het heerlik saam gekuier en is weer wakker vir die Taak toegedeel. Jane Mouton is deel van die span maar kon ongelukkig nie saam staan vir die foto nie.