Sinode van Wes-Kaapland Nuus


Volg die skakel na die Sinode van Wes-Kaapland en gaan na die VrydagNuus Publikasie vir onlangse nuus en gebeure. Die nuutste uitgawe van die Kerkbode en die NG Kerk se tydskrif, LiG is ook hier beskikbaar.