Kerkraad en Gemeente Indeling

Voorsitter: Tony Olivier

Leierouderling: Pierre Ferreira

Leierdiaken: Christelle Kotzenberg

Blok 1: Olifantshoek

Blokleiers: Pierre Ferreira en Ria Olivier

Blok 1 Wyk 1: Ouderling: Pierre Ferreira. Diaken(DW) : Kobie Ferreira

Blok 1 Wyk 2: Ouderling: Tony Olivier. Diaken: Ria Olivier

Blok 1 Wyk 3: Ouderling (DW) : Johan Carstens . Diaken(DW) : Lizette Carstens

Blok 2: Hoekwil

Blokleiers: Danie en Melanie J van Rensburg

Blok 2 Wyk 1 : Ouderling: Matthi Theron. Diaken: Elsa Theron

Blok 2 Wyk 2 : Ouderling: Danie J van Rensburg. Diaken: Melanie J van Rensburg

Blok 2 Wyk 3: Ouderling: Magda van Zyl. Diaken: Vakant

Blok 2 Wyk 4 : Ouderling: Joani le Roux. Diaken: Alet Avenant

Blok 3: Wildernis-Oos

Blokleiers: Gera Botes en Christa Vermeulen.

Blok 3 Wyk 1 : Ouderling(DW) : Christoff Olivier. Diaken(DW) : Lauren Saayman.

Blok 3 Wyk 2 : Ouderling: Gera Botes. Diaken(DW) : Dalene Blignaut.

Blok 3 Wyk 3: Ouderling: Jaap Vermeulen. Diaken: Christa Vermeulen.

Blok 3 Wyk 4: Ouderling: Gert Faul, Diaken: Vakant

Blok 3 Wyk 5 : Ouderling(DW) : Wihan Basson. Diaken(DW) : Christa Basson.

Blok 4: Wildernis

Blokleiers: Dolf Syvertsen en Christelle Kotzenberg

Blok 4 Wyk 1: Ouderling: Andre Meyer. Diaken: Anette Meyer

Blok 4 Wyk 2: Ouderling(DW) : Issie Muller. Diaken(DW) : Ilza Louw.

Blok 4 Wyk 3: Ouderling(DW) : Marita Potgieter. Diaken: Christelle Kotzenberg

Blok 4 Wyk 4: Ouderling: Dolf Syvertsen. Diaken(DW) : Estelle Syvertsen

Blok 4 Wyk 5: Ouderling(DW) : Marita Potgieter. Diaken : Christelle Kotzenberg.

Blok 5: Wildernishoogte

Blokleiers: Penny Welsh en Gerda Visser

Blok 5 Wyk 1: Ouderling: Kobus van Bosch. Diaken(DW) : Tertia Stander.

Blok 5 Wyk 2: Ouderling: Ria van Jaarsveld. Diaken : Amelia Koen.

Blok 5 Wyk 3: Ouderling: Gerda Visser. Diaken: Penny Welsh

Blok 6: Plase, Sedgefield, George

Blokleiers: Alta Theron en Marianne du Toit.

Blok 6 Wyk 1: Ouderling(DW) : Martie Botha. Diaken : Marianne du Toit.

Blok 6 Wyk 2: Ouderling: Alta Theron. Diaken: Barries Grobler

Blok 6 Wyk 3: Ouderling(DW) : Wihan Basson. Diaken(DW) : Christa Basson.

Blok 6 Wyk 4: Ouderling: Willie Verwey, Diaken(DW) : Rhea Verwey.

Die gemeente bedank Sparkie van Rooyen (regs) vir sy onbaatsugtige diens oor die afgelope jare as kerkraads- voorsitter. Die werk wat jy gedoen het, word nie aan die groot klok gehang nie en dikwels gaan die erkenning wat ons wil oordra verlore in die gladde verloop van sake.

Dankie Tony Olivier, dat jy bereid is om die leisels by Sparkie oor te neem, jou entoesiasme en positiewe benadering is alombekend in gemeente.

Die koördineerders van die kommissies het heerlik saam gekuier en is weer wakker vir die Taak toegedeel. Jane Mouton is deel van die span maar kon ongelukkig nie saam staan vir die foto nie.