Erediens

Ds. Dawie le Roux

Tel 044 850 1640

Sel 084 532 9958

MISSIE: Om die mense van Die Vleie Gemeente en besoekers met die Woord van God te bedien. Om toe te sien dat alle liturgiese handelinge en pligte te alle tye kerkordelik en tot eer van die Here uitgevoer word.