Eiendom



Gert Faul

044 877 0158

082 579 6272



MISSIE: Onderhoud en instandhouding van die gemeente se standplase, eiendom en bates.

Baie dankie aan die eiendomskommissie vir die deeglike beplanning, deursettingsvermoë en harde werk om ons saal te klee met 'n nuwe voorkoms. Die gemeente is uiters in hul skik en meer as tevrede met die pragtige stuk werk wat julle gedoen het!