Diens van Barmhartigheid


MISSIE: Om verhoudings te bou, sodat gemeentelede met behoeftes welkom, gemaklik en geborge voel in die gemeente.

Die Vleie Omgeekamer en Toebie-Tannie

Christelle Kotzenberg 044 877 1213, 082 561 6183