Mighty Teens Kamp!
ALIVE in CHRIST

25 - 29 Maart 2015

Venue: 
bothaville.com gemeente

Ouderdomsgroep: 
13 - 18

Bring die volgende saam: 
Eetgerei, Kussing, slaapsak, Nota boek en pen, Bybel, sakgeld

Ons sien uit om jou te ontmoet! Ons weet dat hierdie tyd in die teenwoordigheid van Jesus vir jou gaan lei tot 'n dieper verhouding met Hom.

Skakel ons by 056 515 4176 om te registreer of stuur vir ons 'n epos na bothville.com@bothaville.com vir meer inligting!