HULP MET DIE OPSTEL EN SKRYF VAN 'N PROFESSIONELE CV

Die wenner CV wat ons vir jou skryf, is jou sleutel om op die kortlys vir 'n werksonderhoud (job interview) te kom. Ons help jou met die opstel en skryf van 'n professionele Afrikaanse, Engelse, of internasionale CV, om jou kanse baie te verbeter om daardie werk te kry - ons resultate bewys dit. Lees meer of KONTAK ONS

POTCHEFSTROOM - VOORBEREIDING VIR DIE WERKSONDERHOUD (Interview Coaching)

Het jy geweet dat goeie voorbereiding en afrigting vir die werksonderhoud (interview), jou kanse om werk te kry, baie verbeter? Ons afrigting help jou om onvoorsiene situasies en moeilike vrae en antwoorde tydens die werksonderhoud, met gemak te identifiseer en te beantwoord. Dit onderskei jou van die norm en verbeter jou kanse grootliks om die suksesvolle aansoeker te wees. Lees meer of KONTAK ONS

REKENAAROPLEIDING IN POTCHEFSTROOM

As jy 'n beginner is, bied ons 1:1 basiese rekenaarklasse aan, vir seniors, afgetredenes, tuisgebruikers en beginners in Potchefstroom en omgewing. Geen vorige kennis van rekenaars is nodig nie, ons rekenaaropleiding begin heel voor. Om meer te lees, klik hier.

MEER GEVORDERDE REKENAAROPLEIDING VIR ADMINISTRATIEWE KANTOOR PERSONEEL

As jy jou rekenaarkennis, interpersoonlike kommunikasie met kollegas en kliënte, asook pligte in die kantoor wil opskerp, klik hier vir meer inligting. KONTAK ONS

POTCHEFSTROOM - EKSTRA KLASSE VIR KINDERS WAT SUKKEL OP SKOOL

Doen jou kind swak op skool, of sukkel jou kind met lees en leerprobleme? Ons bied ekstra klasse aan, deur 'n gekwalifiseerde onderwyser, op 'n een-tot-een basis, vir kinders met leerprobleme. Ons hulp met die regte studiemetodes vir kinders vanaf Graad 1 tot Graad 7, kan ‘n groot verskil op jou kind se rapport maak. As jou kind nie met begrip kan lees nie, kan dit alle vakke, insluitende wiskunde en wetenskap, negatief affekteer. Baie van die kind se probleme ontstaan in die klaskamer, veral weens oorvol klasse, of swak konsentrasie. Dit gee aanleiding tot probleme met huiswerk opdragte en leer vir die eksamen. Lees meer.

KONTAK ONS

HOE GAAN DIE NUWE KODERING- en ROBOTIKA CURRICULUM JOU KIND RAAK?

Ons staan op die vooraand van nuwe verwikkelinge wat in werking gaan tree, om jou kind voor te berei vir die Vierde Industriële Revolusie. Klik hier om meer hieroor te lees.

WENKE OM WERK TE KRY IN 2019

Soek jy lankal werk, of het jy verlede jaar matriek geslaag (of dalk nie geslaag nie)?

Is jy hard op soek na ‘n werk, maar voer niks uit nie?

Jy het waarskynlik reeds al die koerante wat werk adverteer, deurgegaan en daagliks al die vakatures deurgelees.

Jy het seker ook al jou CV klaar geskryf en opgelaai na ‘n klomp webwerwe wat werk adverteer, maar sonder sukses.

Jy verloor moed en kry die gevoel dat jy nooit werk sal kry nie. Lees meer.

VERBETER JOU KANSE OM WERK TE KRY NA MATRIEK

Ons weet almal dat werk baie skaars is, tog kan 'n positiewe gesindheid en die wenke wat ons hier gee, help om jou kanse baie te verbeter om 'n werk te kry, of 'n nuwe loopbaan te begin.

Die eerste punt om te onthou, is dat ʼn matrieksertifikaat nie ʼn waarborg is, dat jy ʼn werk gaan kry nie.

Hou ook in gedagte dat 560 000 matrieks geslaag het en nou die arbeidsmark gaan betree. Lees meer hieroor.

GAAN DOEN WERK ONDERVINDING OP

Daar is huidig 6.1 miljoen mense wat werkloos is, in Suid Afrika. Dan is daar nog 2½ miljoen ontnugterdes wat nie eers meer werk soek nie. Om ʼn werk te kry, verg dus fyn beplanning en deursettingsvermoë, aangesien die kompetisie geweldig is. Lees meer hieroor.

KONTAK ONS

ALL OUR TRAINING AND CV WRITING SERVICES IN POTCHEFSTROOM ARE ALSO AVAILABLE IN ENGLISH

  • Does your Grade 1 to Grade 7 child have reading and learning problems at school? We can help. Contact us.
  • Our CV Writing Service for your Professional CV. Read more....
  • Interview Coaching to vastly improve your chances of getting a job. Go here to read more.
  • Interpersonal Communication and Office Skills for Admin personnel. For more info on our various refresher short courses, click here.
  • Computer Training including Windows, MS Word, MS Excel, MS PowerPoint.
  • Help and tips for Finding a Job - Career Consultation. Click here for more information on our short courses.

COMPUTER TRAINING FOR BEGINNERS AND SENIOR CITIZENS IN POTCHEFSTROOM AND VICINITY

  • You need no previous computer knowledge - Our computer training starts right at the beginning. We teach you only what you require.

Please CONTACT US for more information.