Etienne
12:32 pm, 10 Februarie, 2005
|
Na 8 jaar se lekker los gat lewe, het die klein Kiwitjie in ons lewens gekom. Harde werk, maar nog nie 'n oomblik se spyt nie. |
Daar is hy. Die eerste foto. 10 Februarie, 2005 - Hier's ek 13 Maart, 2005 - Begin al na 'n mensie lyk 10 April, 2005 - Boe! 6 Mei, 2005 - Bly weg van my Ma. 10 Junie, 2005 - Kom, kom. Die drywer wag 9 Julie, 2005 - Hello 10 Augustus, 2005 - Wat bedoel jy ek lyk soos Mike Schutte? 3 September, 2005 - Nooit weer nie 24 September - Goeie een Pa. 16 Oktober, 2005 - Not too chevie 8 November, 2005 - Dan connect ek die pyp hier... 12 Desember, 2005 - Los my 5 Januarie, 2006 - Hi, UIT, dis MYNE! 10 Februarie, 2006 - Ek's een. 18 Maart, 2006 - Spot the odd one out. NZ, Mamma, Etienne, mielie? 9 April 2006 - My eerste tree. 21 Mei, 2006 - Kop op, maag in, boude uit, Wat is so moeilik aan loop? 6 Junie, 2006 - 997, 998, 999, 1000! 11 Julie, 2006 - Etienne en sy "Guarding Angel" 26 Augustus, 2006- Hy is besig om groot te word. 18 September, 2006 - Familie, Etienne en sy niggie, Kaylin |





















