Artikels

So kan dit nie aangaan nie...

Dames en here, die President van Suid Afrka!

Kroonstad

  • Eens was Kroonstad 'n spogdorp.  Die munisipale bestuur van Kroonstad is ongelukkig 'n geleentheid vir die ANC om na hartelus te plunder vir eie gewin tot waar munisipale dienste en paaie nou ineenstort.
  • Amptelike korrespendensie reflekteer reeds Maokeng! Weereens word 'n woordjie in ou Bitterbek se oor gefluister dat Moqhaka reeds na Kroonstad verwys as Moakeng.Volgens bronne in die SANW kry hulle reeds korrespondensie van die Moqhaka ...
    Posted Oct 10, 2011 12:17 AM by Casper Labuschagne
  • As jy self in die pekel is, blameer die perd! Met luide toejuiging deur die ANC-skoktroepe by laas week se vergadering oor Kroonstad se naamsverandering het ANC-stadsraadslid Brandon Rooseveld te velde getrek teen die perd Kroon en die ...
    Posted Oct 9, 2011 11:40 PM by Casper Labuschagne
  • Kananelo was toe self sonder krag... Iemand fluister nou die dag vir ou Bitterbek dat tydens die vergadering oor die Kroonstadse naamsverandering wat in die Kananelo Secondary School plaasgevind het, het die woonhuise in Kananelo waar ...
    Posted Oct 9, 2011 11:37 PM by Casper Labuschagne
  • As Moqhaka moet betaal beteken dit 'n vlug na nêrens. Wat die voëltjie vir ou Bitterbek gefluister het: 'n Gewese Kroonstadse stadsraadslid en vurige voorbrand vir die ANC, (wie se naam vir eers verborge sal bly), moes op 'n amptelike ...
    Posted Oct 9, 2011 11:30 PM by Casper Labuschagne
  • Kroonstad is dood: Dis Bodibeng of Maokeng! Laat 6 Oktober 2011 aangeteken word as die dag waarop Kroonstad gesterf het.  Dis nou naam Kroonstad, die dorp self is lankal onder  die ANC bewind wanbestuur tot diep in ...
    Posted Oct 7, 2011 12:17 AM by Casper Labuschagne
Showing posts 1 - 5 of 7. View more »

Nêrens anders nie...

  • "Only in South Africa..."  Daar is so baie dinge wat sekerlik net in ons land sal kan gebeur en nêrens anders nie.
  • Die lied van die president van hierdie land. Die president van ons land sing dat hy sy masjiengeweer sal vat en die boer (wittes) sal doodskiet tot hulle hardloop.Die wittes maak vier miljoen van die nagenoeg veertig ...
    Posted Mar 29, 2012 2:37 AM by Casper Labuschagne
  • As die baas raas dan wip die pikanien! Dit kan net in Suid-Afrika gebeur - as die baas raas dan wip die piekanien! 'n Wenner van die Nobel prys vir vrede, Desmond Tutu vier sy tagtigste verjaarsdag. Hy ...
    Posted Oct 9, 2011 11:59 PM by Casper Labuschagne
  • Tuinier doen homself voor as ginekoloog en ondersoek vroue by hospitaal. Dit kon net in ons land gebeur het - 'n tuinier doen homself voor as ginekoloog en "ondersoek" vroue by 'n provinsiale hospitaal. 'n Man word aangerand en eindig in die ...
    Posted Oct 9, 2011 11:55 PM by Casper Labuschagne
Showing posts 1 - 3 of 3. View more »

Onlangse artikels...

  • Artikels wat onlangs op ou Bitterbek verskyn het....
  • Die rooi vlae wat dui op 'n mislukte staat... Clem Sunter skryf in 'n berig wat vandag gepubliseer is dat aksie geneem moet word om die impak van negatiewe scenarios vir Suid-Afrika te beperk op organisasies en mense ...
    Posted Mar 29, 2012 5:10 AM by Casper Labuschagne
  • Hier is die president van julle land, meneer en mevrou: Op die 100ste viering van die stigting van die regerende party hits die president en leier van die regerende party 'n volksmoord aan teen 10% van sy land se bevolking ...
    Posted Mar 29, 2012 3:29 AM by Casper Labuschagne
  • Coconut nie as rolmodel geskik nie! Tussen die leërskare IK-gestremde dofkop-selfoontappers wat ons jeug verteenwoordig is daar enkeles wat uitblink soos min nog ooit gedoen het. 'n Kleuter het in 1994 gesien hoedat 'n ...
    Posted Oct 19, 2011 10:53 PM by Casper Labuschagne
  • Bokje: Kampioene in die wedren na die onderste plek! Daar verloor die Springbokke en ons is al in die kwarteindrondte uit die wêreldbeker uit.  Let daarop ou Bitterbek sê Springbokke, nie 'bokje" wat oënskynlik nou die polities korrekte term ...
    Posted Oct 10, 2011 11:27 PM by Casper Labuschagne
  • Die Maaifoedies haal toe vir Pienke-Max in... En toe gaan ou Pienke-Max (hy wat die boere so haat!) du Preez op Facebook en hy noem die ANC "sulke maaifoedies". En is die ANC tog nie so ...
    Posted Oct 9, 2011 11:12 PM by Casper Labuschagne
Showing posts 1 - 5 of 6. View more »

Nie almal gaan hou van wat hier gesê word nie. Die taalgebruik hier is ook nie vir almal aanvaarbaar nie. En maak nie saak wat ek hier sê nie, daar is diegene wat gaan sê dit is rassisties.

Julle moere!


Gesiene pilare van Kroonstad se gemeenskap het aan my gesê dat ek of alleen in Kroonstad kan staan, of ek kan baie goed doen as ek hierdie "bitterbek" gemors los en my op die positiewe in Kroonstad toespits.

Nee dankie vir die baantjies vir boeties.

Nee dankie vir die idee dat omdat ons leiers Vaak Willem de Klerk en Poedingbek van Schalkwyk die lig gesien het en ons almal uitverkoop het, ek (en al die witmense) ons bekke moet hou en aangaan met geldmaak.

Nee dankie! Nee dankie, nee dankie.

Julle verstaan nie hierdie "Labuschagne" wat hierdie "blog" bedryf nie. Ek is gatvol om rioolwater in my kraanwater te kry, vir die verval van ons land en dorpe en stede. Die verval van ons hele samelewing. En ek moet my bek hou sodat ons witmense toegelaat sal word om te kan geldmaak sonder om die swart meerderheid te affronteer?

Bog!

Nee dankie. Hier gaan ek nie die heilige koeie spaar nie en as julle nie hiervan hou nie is dit julle probleem, nie my probleem nie! Ek is behoorlik die bliksem in - die skares wat geboue afbrand in die "townships" omdat daar geen dienslewering is nie, is nie naastenby so beneek soos ek nie. Die vonke gaan spat!

Volg my op Twitter