KENNISGEWINGS

KLEINGROEP KERKWEES 2012
Soos ook elders op ons webwerf opgemerk kan word fokus ons hierdie jaar om ons kleingroepbediening uit te brei.
Die besluit om deel van `n kleingroep te word kan dalk die belangrikste besluit van `n mens se lewe wees. Nie net verseker dit geestelike groei in ons lewens, wat ons almal so nodig het nie, maar dit berei ons ook voor vir daardie dag wat elkeen tot rekenskap geroep sal word.
Ons nooi almal, gesinne en/of enkellopendes, uit om deel van ons fokus te word.
Kleinroepe vergader elke aand van die week van Maandae tot Donderdae en dan ook op Vrydag oggende.
Indien u wil aansluit voltooi slegs die "kontakvorm" op die webwerf, meld u naam, adres en u voorkeur van watter tyd u sou verkies om by te woon. Die res sal vir u gedoen word.
Ons sien uit  daarna om u te verwelkom by ons kleingroep familie.
Die Kerkraad.

Preke

-"Eredienste moet meer en meer `n feeskarakter aanneem.
`n Gemeente hou eers werklik erediens as dit met blydskap en genot gedoen word."

 (uit: Die Erediens as Fees deur Julian MÜLLER)

* Preke kan ook teen R10 per CD bestel word by mev Juckie de Vos 012 377 0206 of juckiedevos@gmail.com
 
* Die aflaaibare preke hieronder is tussen 7MB en 10MB groot.
Showing 92 items
DatumPredikantTemaKlankbaanAanbieding
Sort 
 
Sort 
 
Sort 
 
Sort 
 
Sort 
 
2012-05-20 Ds Dini Smit Kern van die Kerk Luister  
2012-05-20 Ds Dini Smit Pinkster is Groeityd Luister  
2012-05-17 Ds Wouter de Vos Hemelvaart Luister  
2012-05-06 Ds Naude Kritzinger Die Raaisel Luister  
2012-04-27 Ds Wouter de Vos Vryheid! Luister  
2012-04-20 Teol Student A Hattingh Jy is goed genoeg Luister  
2012-04-13 Ds Wouter de Vos Huwelikssondag Luister  
2012-04-06 Gas: Ds Viviers Paassondag Luister  
2012-04-05 Gas: Ds Viviers Nagmaal Luister  
2012-03-31 Gas: Ds Viviers Joh 19 Luister  
2012-03-18 Gas - Ds Francois Joubert Die Boodskap van die Kruis Luister  
2012-03-11 Gas Dr Jan Botha Barhmartigheidsondag Luister  
2012-03-04 Ds Wouter de Vos Saggeus Luitser  
2012-02-26 Teol Student Arend Hatting Verandering Onvermydelik Luister  
2012-01-29 Ds Dirkie vd Spuy Herlewing deur Kleingroepe Luister Laai af 
2012-01-22 Ds Wouter de Vos Die Here seën jou Luister  
2012-01-15 Ds Naude Kritzinger Drie Geheime van Jesus Luister  
2012-01-08 Ds Wouter de Vos Nuwe Krag Luister  
2012-01-01 Teol Student A Hattingh Ontvang en Weerkaats Luister  
2011-12-31 Ds Wouter de Vos Kyk, Ek maak alles nuut Luister  
2011-12-25 Ds Naude Kritzinger Die Wonder van aanraking Luister  
2011-11-27 Ds Naude Kritzinger Kerssangdiens Luister  
2011-11-27 Teol Student Arend Hattingh Wie Jesus is gee Hoop Luister  
2011-11-20 Ds Naude Kritzinger Wat maak jou bang? Luister  
2011-11-06 Ds Naude Kritzinger Saam met Jesus aan Tafel (Nagmaal) Luister / 
2011-10-31 Arend Hattingh Eseg 37 Luister / 
2011-10-23 Ds Naude Kritzinger Lofprysing Luister / 
2011-10-16 Ds Wouter de Vos Bewaak jou hart Luister / 
2011-10-16 Ds Wouter de Vos Bewaak jou hart Luister / 
2011-10-09 Ds Naude Kritzinger "Ek weet wat ek vir julle beplan" Luister  
2011-10-02 Teol Student Arend Hattingh Welkom by 2012 Luister  
2011-09-25 Ds Naude Kritzinger In die Judawoestyn Luister  
2011-09-18 Ds Wouter de Vos Leerling van Jesus (Kinderdiens) Luister  
2011-09-11 Michael Hack Sendingfees Sondagoggend Luister  
2011-09-11 Michael Hack Sendingfees Sondagaand Luister  
2011-09-04 Michael Hack Sendingfees Maandagaand Luister  
2011-09-02 Michael Hack Sendingfees Luister  
2011-09-02 Michael Hack Sendingfees Luister  
2011-08-28 Gas: Dinie Joubert Dorings Luister  
2011-08-28 Hykie Getuienis Luister  
2011-08-21 Ds Wouter de Vos Vandag is beter as Gister Luister  
2011-08-14 Ds Naude Kritzinger Springkane Luister  
2011-08-07 Ds Wouter de Vos Vrouedag Luister  
2011-07-31 Ds Wouter de Vos Die Besembos Luister  
2011-07-17 Ds Naude Kritzinger Ps 16 Luister  
2011-06-19 Ds Wouter de Vos Daar was 'n man... (Vadersdagboodskap) Luister  
2011-06-09 Gas: Ds Martiens Swart Om as kontakpunt van God vreugde te bring Luister  
2011-06-08 Gas: Ds Martiens Swart Om met 'n nuwe liefde te lewe Luister  
2011-06-07 Gas: Ds Martiens Swart Om die mooiste vrug in jou lewe te vertoon Luister  
2011-06-06 Gas: Ds Martiens Swart Om 'n spesiale verskil te maak met jou gawes Luister  
2011-06-05b Gas: Ds Martiens Swart Om met 'n nuwe verwagting te lewe Luister  
2011-06-05a Gas: Ds Martiens Swart Om die meeste te maak van elke Godgegewe seisoen  Luister  
2011-05-29 Ds Naude Kritzinger Die Vyf tale van die Liefde - Joh 21 Luister  
2011-05-22 Ds Wouter de Vos Vergifnis Luister Powerpoint Aflaai 
2011-05-15 Gas Huweliksfokus Luister  
2011-05-01 Ds Wouter de Vos Christenwees by die werkplek Luister Powerpoint Aflaai 
2011-04-24 Ds Naude Kritzinger Opstandingsondag Luister  
2011-04-22 Ds Wouter de Vos Hy het ons lyding op Hom geneem (Nagmaal) Luister Powerpoint Aflaai 
2011-04-10 Ds Wouter de Vos Besprinkel met die bloed van Jesus Luister Powerpoint Aflaai 
2011-04-03 Ds Wouter de Vos Hou die oog op Jesus Luister Powerpoint Aflaai 
2011-03-27 Ds Naude Kritzinger July en Julia Luister  
2011-03-13 Gas: Ds Sharaine Steenberg Monumente van Liefde - Barmhartigheidsondag Luister  
2011-02-13 Gas: Dr Kobus Myburgh Doop: Jer 18 Luitser  
2011-02-06 Ds Wouter de Vos Jerigo se water Luister  
2010-08-15 Ds Naude Kritzinger Geen toegang Luister  
2010-08-08 Ds Naude Kritzinger 'n Klap teen die kop Luister  
2010-08-01 Dr Kobus Myburgh Verhoudings tussen God en mens Luister  
2010-07-18 Ds Wouter de Vos Tiger Falls Luister  
2010-07-11 Ds Naude Kritzinger Kom ons dien voorraadopname Luister  
2010-07-04 Ds Naude Kritzinger Hardloop dan so Luister  
2010-06-24 Ds Wouter de Vos Sout en Lig vir die wêreld Luister  
2010-06-20 Ds Wouter de Vos Gedra deur God Luister  
2010-06-13 Gas: Ds Gawie Coetzee Dankbaarheid Luister  
2010-06-06 Ds Naude Kritzinger Die teenwoordigheid van God Luister  
2010-05-09 Ds Naude Kritzinger Wil jy gesond word? Luister  
2010-05-02 Dr Greyvensteyn Wat beteken jou doop vir jou Luister  
2010-04-18 Ds Wouter de Vos As jy sleggesê word Luister  
2010-04-11 Ds Naude Kritzinger Om eerder aan God gehoorsaam te wees Luister  
2010-04-04 Ds Naude Kritzinger Bly by ons Luister  
2010-04-01 Gas - Dr Willem Nicol Stil Nagmaal Luister  
2010-02-14 Gas - Oudl Corrie Naudé Moet julle nie oor more bekommer nie Luister  
2010-01-31 Ds Naude Kritzinger Nagmaal - 12 Dissipels - Watter een is JY?  Laai af 
2010-01-31 Ds Wouter de Vos Is iemand oorgeslaan? Luister  
2010-01-24 Ds Naude Kritzinger Vorm my deur U Woord Luister  
2010-01-17 Gas - Ds Eddie de Waal Van Baviaanspoort tot Nooitgedacht Opsomming Laai af 
2010-01-03 Gas - Ds Christo Viljoen Vertroue in 2010 Luister  
2009-12-27 Ds Wouter de Vos Jesus, die Vors van Vrede Luister Laai af 
2009-12-25 Ds Wouter de Vos As God "Nee" sê Luister  
2009-12-20 Ds Naude Kritzinger Hoe sien ons Jesus om ons raak? Luister  
2009-12-13 Ds Naude Kritzinger Kaalvoet Luisterr / 
2009-12-06 Ds Wouter de Vos Sy het alles in haar hart gebêre Luister Laai af 
04-09-2011 Michael Hack Sendingfees Dinsdagaand Luister  
Showing 92 items