Notules van kerkraadsvergadering word met die uitsondering van vertroulike aangeleenthede, vir kennisname hieronder gepubliseer. Let asb. daarop dat geen bylaes by notules aangeheg word nie. Enige navrae hieromtrent moet aan die kerkkantoor gerig word. |